Tappahannock is die oudste dorp in Essex County, Virginië, Verenigde State. Die bevolking volgens die nasionale sensus van 2010 was 2 375,[1] op van 2 068 volgens die nasionale sensus van 2000. Tappahannock is op die Rappahannockrivier geleë en is die county-setel van Essex County.[2] Die naam van die dorp is afgelei uit die Algonkiese woord lappihanne (ook as toppehannock vermeld), wat "Dorp wat by die styging en daling van water geleë is" of "Dorp waar die gety eb en vloed" beteken. In 1608 land John Smith in Tappahannock en veg met die plaaslike Rappahannock-stam. Nadat hy hulle verslaan het, het hy vrede met hulle gemaak.[3][4][5][6]
<ref>
tag; no text was provided for refs named Census 2010
<ref>
tag; no text was provided for refs named GR6
<ref>
tag; no text was provided for refs named virginiaplaces
<ref>
tag; no text was provided for refs named johnsmith400
<ref>
tag; no text was provided for refs named nps
<ref>
tag; no text was provided for refs named fredmarkers